ROOMSPINASIE
Beulagh Lombard
2 kg gaar spinasie (fyn gekerf)
4 uie gekerf
2 tl sout
2 tl braai speserye
Halwe tl gemmer
1½ kop asyn
1 k suiker
2 pakkies kaaspoeier . (Ek gebruik Three cheeses)
Kook uie in bietjie van die spinasie water tot sag.
Voeg res van bestanddele by
Maak kaaspoeier aan volgens instruksies op pakkie
Voeg by uie,
Voeg laaste die spinasie by
Kook 3 min
Voeg bietjie van die spinasie kookwater by indien nodig
Roer n halwe bottel mayonaise by en bottel warm ......
raklewe in donker kas ongeveer 3maande
LW. Moet nooit vars melk of room byvoeg nie.
(pH vir webblad nie getoets, bottel op eie risiko) - Admin