ROOSBLAAR JELLIE
Miriam Botha
Ek gebruik Ruf Gelierfix 3 to 1 wat ek by 'n gesondheidswinkel gekry het en volg die aanwysings. (Dit sal verskil van maak tot maak).
450 ml Rooswater
450 ml Appelsap
350 g Suiker
±60 Roosblare
(Dit moet nie met insekdoder behandel wees nie)
Die kleur van die roosblare sal die kleur van die jellie wees.
Die jellie loop nie uit as ek dit omkeer nie en dril nog so effens as ek dit skud.
Ek gebruik 'n suikertermometer.
Die proses is baie vinnig en neem ±20 minute.
Metode:
Plaas die Rooswater, Appelsap en Roosblare in 'n vlekvryestaal kastrol.
Neem 2 lepels suiker en meng dit met 'n pakkie pektien en plaas by die bogenoemde in die kastrol.
Bring oor matige hitte tot kookpunt.
Gooi die res van die suiker by en bring weer tot kookpunt op hoog.
Kook tot die termometer 220 F wys. (Drie minute se vinnige kook).
Haal af, skep die skuim af indien enige en bottel warm in gesteriliseerde bottels.