SHALOTTE IN BALSAMIESE ASYN
Henk Boshoff
500 gr Shalotte
30 ml Muscavado Suiker
Vars Tiemieblaartjies (na smaak)
300ml Balsamiese Asyn
Hierdie produk is heerlik saam met koue vleise en kaas.Dit is nie so skerp soos piekel uie nie en baie smaakliker.
PROSES.
Plaas shalotte in kookwater vir 'n paar minute om skille los te maak, skil dan.
Plaas suiker, kruie en asyn in pot, verhit stadig tot kookpunt.
Voeg shalotte by en prut liggies vir 40 minute
Plaas in flesse en bottel warm.
Gereed vir gebruik na n maand.