SOET KERRIE KUMKWARTE
2kg Kumkwart helftes, pitte uit
1 koppie Methi Masala (Indie s'n is geuriger)
Gooi bymekaar en meng
Gooi stroop oor die mengsel.
Stroop:
Smelt 1.5 koppies suiker en 2 koppies asyn..
Koel af tot warm, en gooi oor mengsel.
Maak nou driekwart koppie olie warm, nie te warm nie, en gooi dit ook in die mengsel met 1 eetlepel mostert saaden bitjie currie blare.
Bottel en bere.
Reg om te gebuik na 2 dae
Resep: Sarel Lacante