SOET-SUUR PIEKELUITJIES
Ben Rautenbach
1 kg klein piekeluitjies
75 ml sout
1 liter water
40 ml speserye vir suuruitjies
1 liter asyn
200gr suiker
4 heel brandrissies
2 lourierblare
Skil die uitjies.
Meng sout en water en week die uitjies ongeveer 12 uur lank daarin.
Dreineer dit en spoel dit goed af onder lopende koue water.
Verhit die res van die bestandele tot kookpunt en laat dit 5 min lank prut.
Voeg die uitjies by en laat dit nog 5 minute lank prut.
Skep die uitjies versigtig in warm,droe gesteriliseerde flesse en giet die warm piekelmengsel bo-oor.
Skep n brandrissie in elke fles.
Maak seker dat daar geen lugblasies vorming nie.
Verseel dit.
Bewaar dot op koel,droe plek.
WENK
Laat die uitjies ten minste 3 weke lank staan sodat die geur kan ontwikkel
SOETSUUR PIEKELUIE
Naomi Le Roux
Bestanddele:
1 kg piekeluie (Pick n Pay)
40 ml sout
Stroop:
600 ml wit spirits asyn (Pick n Pay brand)
120 ml suiker
20 ml mosterdsaad (ek het nie gehad nie)
20 ml piekelspeserye
2 rooi brandrissies. (Ek het Peppedew gebruik)
Sny die bo en onderkante van die uie af en moenie dit afskil nie. Giet kookwater daaroor en laat staan dit 30 sekondes lank. Dreineer die uitjies dadelik en sit dit in koue water.
Skil die uitjies af en plaas dit in 'n bak en strooi die sout oor.
Laat staan dit vir 12 uur -of oornag.
Volgende dag: Was die uitjies baie goed af onder lopende koue water en dreineer.
STROOP:
Meng al die bestanddele in 'n diep 2 liter oondvaste glaskom en mikrogolf dit vir 6 minute by 100% krag.
Voeg die uie by en mikrogolf 'n verdere 6 minute oop by 100% krag.
Pak die uie in warm gesteriliseerde glasflesse. Sit hier en daar van die ontpitte brandrissies by in die glasfles. Vul die bottels oorlopens toe met die stroop en verseël dadelik.