SUURLEMOEN PIEKELSKYWE
Rina Smit
Jy was jou suurlemoene sny dit in rondes gooi growwe sout op en los vir 24 uur.
Vee sout af sny die ringe in helfte pak in skoon bottels en gooi pickling masala oor die suurlemoene en maak vol met gewone olie ek het die masala gegooi soos ek die suurlemoene gepak het.
Los vir so 3 weke en eet saam met jou kos.