SUURLEMOENSKYWE VIR ENIGE GEBRUIK
Lettie Strydom
Dit hou in die yskas tot die volgende suurlemoene ryp is!
SUURLEMONE SKYWE
Was suurlemoene in low water
sny skywe of wiggies
Plaas in bottel met 1 tl sout en 1/2 (half) kop suiker (pas maar aan volgens jou bottel se grote) druk dit goed in die bottel. Maak vol met suurlemoen- sap (ek gebruik sommer die bottels suurlemoensap wat mens koop dit is makliker). Plaas in yskas vir een maand voor gebruik
Jy kan die skywe en die sap gebruik - geniet
Resep en foto: Lettie Strydom