TAMATIE EN UIE BLATJANG
Beverley Naudé
Tamaties, geskil en in warm water gedompel.
Sny in blokkies.
Ui sny fyn op,
knoffel en greenpepper soos jul daarvan hou.
Maar onthou om jou blatjang dik te kry moet jou ui twee keer soveel wees as jou tamatie........
Braai ui, knoffel en greenpepper in bietjie olie tot heeltemaal sag en oortolige olie afgooi -
Gooi gesnyde tamatie daarby en braai op med hitte tot daar nie baie sap van tamatie oor is ( ek gooi die extra sap af van my opgesnyde tamaties voor ek dit byvoeg by gebraaide ui mengsel)
Voeg by sout en peper en PROE!!!!!
LAAT BAIE GOED DEURPRUT.
Gooi dan Mrs Balls blatjang by,
Proe vir soetigheid, tamatiesous, proe weer...
Jou hoeveelheid wat jy byvoeg gaan jou blatjang maak soos jy proe.
Laat deurprut.
Klein bietjie maizena aangemaak met water daarby en laat lank stadig prut..... bottel warm.
Is fab met pap, worsbroodjies en sommer lekker by n pasta of n maalvleis ..
Resep: