TAMATIE REGMAKERTJIE
Beulagh Lombard
Ek het tamaties ontvries vir jam.
Toe ek die gevriesde tamaties vir die jam se water afgooi....ek kon dit nie weggooi nie.
Gooi ek toe nog tamatie by verpulp en druk deur sif
Voeg die volgende by
Suiker
tobasco
worcestersous
sout
asyn
...so proe proe raak dit 'n heerlike drankie en verdik met maizena en.....
ja jy kan dit gebruik saam met n drankie......