TAMATIEBOTTER
Skil baie ryp maar steeds ferm tamaties en halveer oordwars.
Druk die pitte en die meeste van die waterige sap uit.
Maak helfte van die tamaties fyn.
Voeg die res van die tamaties by en stowe dit met deksel op tot baie sag.
Verpulp die tamaties en meet hoeveelheid pulp af.
Voeg by elke 1 liter pulp 260gr witsuiker,5ml elk kaneel en fyn gerasperde suurlemoenskil en 1ml gemaalde kruienaeltjies.
Roerkook die mengsel oor matige hitte tot smeerbaar dik,of bak dit by 160 grade(roer af en toe).
Bottel en verseel warm.
Tamatiebotter is n hamburger se beste vriend!
Resep: Ben Rautenbach
Bron: Lekker vir Later Plus
Foto: marksdailyapple