TERTAPPELS
Skil appels en sny in skywe
Plaas in oplossing van 10ml sout per 1 liter water.
Vir die stroop:
300g witsuiker vir elke 1 liter water
Verhit die water stadig tot kookpunt.
Dreineer appels en spoel af in vars water.
Plaas nou die appels in die stroop.
Kook vir 10 minute.
Skep appels in voorbereide flesse en vul met stroop. Seel dadelik