TRADISIONELE LIMONCHELLO
Henk Boshoff
Ek het al n resep vir Limoncello geplaas.
Hierdie een is egter die tradisionele resep van die Amalfi area van Italie.
Die Amalfi area is beroemd vir die beste Limoncell in Italie.
Limoncelle is n suurlemoenlikeur wat yskoud bedien word.
Hierdie resep is duurder as die normale,maar absoluut die moeite werd.
Resep.
1 Bottel neutrale alkohol. Witblits werk goed maar meeste mense gebruik Vodka in Suid Afrika.
Die idiale alkohol is suiwer graanalkohol, maar dit is moeilik beskikbaar in Suid Afrika.
Moet onder geen omstandighede Grappa gebruik nie.
10 groot suurlemoene
375 ml heuning.
Proses
Was die suurlemoene goed en skil dan baie dun af, jy soek net die geel gedeelte, geen witskil nie. Dit is belangrik om dit reg te doen.
Gooi die suurlemoenskil in n groot fles.
Druk nou die sap van die geskilde suurlememoene uit.
Gooi die sap,sonder pitte, by die skille in die fles.
Voeg nou jou alkohol by, draai die fles styf toe en plaas vir n maand in n koel donker plek om te trek.
Gooi die vloeistof deur n sif om die skille te verwyder.
Gooi skille weg.
Plaas vloeistof in fles,voeg die heuning by en skud goed.
Bewaar in yskas.
HOMEMADE LIMONCELLO
Brenda Litzke
1 750 ml bottle vodka or grain alcohol
6 lemons
Simple Syrup
1 cup water
1 cup sugar
Instructions
Wash the lemons and remove the zest with peeler, avoiding the white part. (Give the zested lemons to the kids for lemonade!)
Place the zest and vodka in a glass jar. Close the jar and let it sit for 1-2 weeks; shake daily. When the peels lose color, it's ready. Longer is better.
Strain the liquid; squeeze lemon peels to get all the liquid out.
Make simple syrup by combining 1 cup water and 1 cup sugar in a saucepan over medium heat. Heat until the sugar dissolves; cool to room temperature.
Add the syrup to the limoncello base. A little warm syrup makes a nice cloudy limoncello.
Using a funnel; pour the liqueur into sealable clean bottles. Store in the freezer in warmer zone, like on the door. It can slush up a bit; that's okay. Longer aging means more intense flavors.