Ben Rautenbach
Laat le in kookwater en vryf skille af
Erica Olckers Ek dink dompel in kookwater, haha nou onthou ek nie verder nie? Dan in koue water gooi deur vergites en vee blare met n vadoek af
Brenda Litzke
Dit mag dalk snaaks klink, maar ek het 20kg uie geskil - ek byt 'n stuk brood vas tussen my tande en dit help vir die huil. 'n ander manier is om die uitjies vinnig te dompel in kookwater vir so 'n minuut en dan trek die velletjies sommer maklik af
Joan Strydom Goncalves Laat le in kookwater,
Mini Harding Kook water werk.
Valda Dirsuwei Sit uie in koue water begin onder by wortelkant skil werk vir my
Martie Cloete Ras ek gooi kookwater op en wag totdat die temperatuur so is dat jy jou hande kan insteek en skil dit dan onder die water af en die skilletjies kom sommer maklik af. en jou oe brand nie.
Babsie Claassens Sit n waaier naby jou hande hy waai als weg sal nie n traantjie stort nie . As ek uie kerf vir vrieskas doen ek dit so
Elsa Davel Kookwater werk en gebruik altyd n skerp mes moes amper deur diee ui gly. Sodra jy te veel druk uitoefen dan sprei die uisap
Sonja Roets ek sit die ui in die vrieskas vir n half uur of so , dan haal ek die ui uit en skil en kap die ui op sonder om te huil .