UIE MONACO STYL
3 - 4 dosyn piekeluie, afgeskil
1½ koppies droë wit wyn
1 eetl asyn
1 teel sout
peper
3 suurlemoenskyfies
2 eetl tamatie pasta
1¼ kop sultana rosyntjies
¼ kop wit rosyntjies
(Om te bottel gaan jy heel moontlik die sous dubbel moet aanmaak)
AANWYSINGS
3 - 4 dosyn piekeluie, afgeskil
1½ koppies droë wit wyn
1 eetl asyn
1 teel sout
peper
3 suurlemoenskyfies
2 eetl tamatie pasta
1¼ kop sultana rosyntjies
¼ kop wit rosyntjies
(Om te bottel gaan jy heel moontlik die sous dubbel moet aanmaak)
AANWYSINGS
- Plaas uie in pan met wyn, asyn, sout, peper en suurlemoenskyfies.
- Prut tot uie sag is maar nie pap.
- Roer die tamatiepasta en rosyntjies in en kook vir paar minute
- Verwyder die uie uit die pan
- Laat die souse kook saam met die rosyntjies tot die vloeistof dikkerig is.
- Sit uie terug in die pan en laat weer deurkook tot warm
- Bottel warm