KOFFIEROOM-LIKEUR:
Huisgenoot 1990
1 blik (397 g)kondensmelk
1 houer vars room (250 ml)
250 ml brandewyn
12.5 ml kitskoffiekorrels, opgelos in n klein bietjie kookwater
Metode:
Plaas al die best. in n mengbak en klits goed.
Giet in n skoon fles- of bottel, draai toe en
plaas in die yskas tot benodig.
Skud goed voor gebruik.
Lewer 800 ml likeur.
SJOKOLADEROOM-LIKEUR
Huisgenoot 1990
1 blik kondensmelk
1 houer vars room (250 ml)
250 ml brandewyn
12.5 ml vanieljegeursel
1 ml amandelgeursel
20 ml kakao, gemeng met klein bietjie kookwater.
Metode:
Plaas al die bestanddele in n mengbak.
Giet uit in n skoon fles of bottel.
Draai deksel toe en plaas in die yskas tot benodig.
Skud goed voor gebruik.
Lewer 500 ml likeur
TOFFIEKARAMEL-LIKEUR:
Huisgenoot 1990
1 blik kondensmelk
1 houer vars room (250 ml)
250 ml brandewyn
8 ml kook gliserien
5 ml karamel-geursel
5 ml kitskoffiekorrels, opgelos in klein bietjie kookwater.
Metode:
Plaas al die best. in n kom en klits goed.
Giet uit in n skoon fles- of bottel, draai toe
en plaas in die yskas.Skud goed voor gebruik
Lewer 500 ml likeur.
Die likeur het ek met mampoer gemaak.
Iemand anders het die mampoer gestook.
PEPERMENTLIKEUR
Naomi le Roux
240 ml witsuiker (300 ml)
300 ml water
500 ml mampoer, Vodka of brandewyn
8 druppels peperment voedselgeursel
Metode:
Plaas die witsuker en water in n kastrol en verhit
tot al die suiker opgelos is.
Kook 6 minute lank om n dik stroop te vorm.
Voeg die mampoer, Vodka of brandewyn en voedselgeursel by
meng goed en giet uit in n skoon fles- of bottel.
Skroef toe en bêre op ’n donker plek vir 2 weke voor gebruik.
Lewer 600 ml likeur.
ROOM LIKEUR
Huisgenoot 1990
Dit is die lekkerste roomlikeur wat ek al gemaak het.
500 ml brandewyn
1 blik (397 g) kondensmelk
1 blik (310 g) room
50 ml sjokoladesous
2 eiergele 5 ml vanieljegeursel
Metode:
Klits al die best. goed saam tot romerig.
Giet uit in n skoon fles en verkoel vir 1 uur. Lewer 1 liter likeur.