TAMATIE EN UIESOUS
Andre Olivier
4kg tamaties
2kg uie
2 soetrissies
Kerf die uie en soetrissies fyn.
Gebruik ń groot kastrol en gooi kookoilie in om net die boom te dek.
Verhit die olie tot matig en voeg die uie en soetrissie saam in kastrol.draai die hitte af na 2.
Braai tot die uiemengsel deurskyn. Jy kan ń bietjie kerriepoeier saam die uie braai.
Ek kerf my tamaties met skil aan, dit gee ń lekker smaak.
Voeg die gekerfde famaties met skil saam met die uie mengsel.
Gooi 30ml suiker en 25 ml sout by en roer goed in.
Laat prut tot tamaties sag is en bottel in gesteriliseerde bottels warm.
Foto: http://www.slimmingeats.com/blog/tomato-and-red-onion-relish
HEERLIKE TAMATIEGENOT
Karien Sadie
2kg Tamaties (geskil en gekerf)
1kg uie gesnipper,
GP soos verkies
500ml asyn
Tussen half en 1kg suiker (jou smaak)
2-3 e kerrie
2-3 e droë mostertpoeier
1 t rooipeper maar is opsioneel.
Kook tot uie sag is en voeg dan 3 e maizena (gemeng met klein bietjie water) laaste by en kook deur.
Bottel warm. Heerlik.
(Ek gooi soms gaar pasta by en kook ook deur en bottel dit dan. Heerlike slaai.)