VERSUIKERDE LEMOEN LEKKERS
- 1 boksie vrugte pektien
- 3/4 kop water
- 1/2 teel koeksoda
- 1-1/4 kop suiker, verdeel
- 1 ligte mieliestroop (corn syrup) (sien onder hoe om jou eie te maak)
- 2 teel lemoen ekstrak
- 5 duppels elk rooi en groen voedselkleursel
- Spuit 'n pan (22 x 12cm) en sit eenkant
- Meng pektien, water en koeksoda in 'n medium pan. (dit sal skuimerig wees)
- Meng 1 kop van die suiker en die mieliestroop in groot pan.
- Kook beide mengsels op hoë hitte vir 4 minute of tot skuim verdun het van die pektienmengsel. Roer beide gereeld.
- Voeg die pektienmengsel geleidelik by die kokende suikermengsel, roer gereeld.
- Kook dan vir 1 minuut terwyl steeds geroer word.
- Verwyder van hitte
- Roer die kleursel in.
- Giet in die pan
- Laat afkoel tot kamertemperatuur vir 3 ure of oornag tot ferm.
- Sprinkel die oorblywende suiker op 'n groot vel waspapier.
- Keer die mengsel uit op die waspapier en sny in blokkies.
- Rol die blokkies in suiker
- Plaas op afkoelrak en laat staan op by kamertemperatuur oornag
- Bêre in lugdigte houer by kamertemperatuur