VERSUIKERDE LEMOEN / POMELOSKIL
No1
Sny die skil van twee groot lemoene (pomelos werk ook goed) in 1cm skuiwe.
Kook met water en 3/4 koppie suiker en knypie gemmer vir omtrent 40 minute of totdat die water weggekook is.
Laat afkoel op droograk.
Terwyl nog lou, strooi suiker oor die skuiwe (of dompel in bak suiker).
Doop nou die een helfde van elke skuif in warm sjokelade en laat afkoel op droograk. (Opsioneel)
Bron: Kookkuns
No 2
Sny 2 lemoene se skil in repies.
Verhit 60 ml lemoensap en 60 ml water, knippie sout en 1 k suiker.
Roer tot suiker opgelos en kook saggies op medium hitte, voeg lemoenskil by. en kook 20 minute tot stroperig.
Skep met gaatjies lepel uit en koel af .
Sprinkel met suiker.
Jy kan suurlemoen skil ook op dieselfde manier maak.
Gebruik as versiering op lemoenkoek, of geniet net so.
Bron: Radio Namakwaland