VERSUIKERDE LEMOENSKIL
Annemarie van der Walt
Lekker bros versuikerde lemoenskille.
3 groterige Navel lemoene- met dik skille - sny punte bo af- sny dan die skil in 4 dele .
Skil af en sny elkeen weer in so 1 cm repe.
Bedek met koue water en kook net op .
Gooi water af .
Herhaal 3 x - dit is om die bitter in skil minder te maak . 565 ml suiker en 285 ml water - kook so 10 minute - maar " simmer kook - nie vinnig . !
Gooi die skille in en kook 45-60 minute .
Stadig- simmer - moenie roer nie - skud die kastrol gereeld heen en weer om te meng.
Kook tot droog - dit gaan net skielik krisstaliseer .
Hou fyn dop .
Haal uit en sit op drooograk.
Jy kan dit in bottels verpak om bros te bly !