VINNIGE RISSIESOUS
8 grootuie fyn gesny,
1 grootblik appelkooskonfyt,
250 ml Asyn en 750 ml tamatiesous,
Driekart koppie rissies stukkies gesny en ontpit..
2 opgehoopte eetlepels knoffel.
Braai uie tot deursigtig voeg knoffel en rissies by braai nog vir so 'n min.
Voeg dan tamatiesous, asyn en appelkooskonfyt by.
Kook oor laehitte vir 5 min en bottel.
Mens kan fyn gesnipperde boontjies en blokkies wortel ook by voeg.
As jy hou van baie brand voeg van die rissies se pitte in die sous.