VINNIGE TOBASCO SOUS
Ernest Burger
150 g rissies
2 liter wit asyn (ordentlike soort)
2 kop suiker
150 g sout (hoeveelheid is reg so)
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
Metode:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer.
Laat trek 2 weke.
Verpulp. (Pitte kan uitgehaal word voor jy dit verpulp - dan bietjie minder sterk)
Gebruik oor alles.
Oppas, dit kan verslawend wees! Baie lekker.