VRUGTE IN SOETWYN (ERDEHOUER)
Cecile Strydom
Hoe langer hierdie nagereg gebêre word, hoe lekkerder smaak dit. Bêre dit dus vir ‘n spesiale geleentheid. Die hoeveelhede hang af van die grootte van jou flesse.
Bestanddele:
Vrugte na smaak
Appelkose, perskes, nektariens, pruime, druiwe, bessies en nog meer. (alles ontpit en gesny)
250ml wit suiker op elke 500g vrugte
Laatoes wyn
Pak vrugte styf in lae in 2-3 flesse en strooi sujiker en ‘n bietjie wyn oor elke laag.
Verseêl met deksels en bêre minstens 2 weke voor gebruik in die yskas.
Roer voor opdiening.
Foto: Amanda Steyn