VYE IN PORT OF SHERRY
1 kg ryp vye
200 g suiker
325 ml water (1 1/3 koppie)
10 Kruienaeltjies
Dun gesnyde skil van 1 suurlemoen
500 ml Port / sherry
Skil die vye dun af - hou dit heel
Plaas die suiker, water en kruienaeltjies in n kastrol -
Verhit die stroop tot kookpunt
Roer tot suiker opgelos het - verminder hitte en laat nog
5 min prut - Voeg die suurlemoenskil en Port by
Plaas die vye in warm, droe flesse en giet die stroop oor (suurlemoenskil
En naeltjies ingesluit) - Seel en bere
Dit moet so vir een maand staan voor gebruik
Resep en foto: Lettie Strydom