VYEROLLE
Christine Pienaar
My gedroogde vye rolle.
Die beginsel vir enige vrugterol is die vlg.
Verwerk jou vrugte soos met konfyt. Jy kan heelwat minder suiker gebruik. Dit hang van smaak af.
Jy moet kleur behou deur suur by te voeg soos suurlemoensap, sitroensuur of askorbiensuur.
Kook goed deur. Suiker moet ook eers smelt voor dit kook. Dis nie nodig om te lank te kook nie. Sommige resepte kook glad nie, maar die smaak is dan anders.
Dan het jy sirkulasie en hitte nodig om dit te droog.
In die oond soos beskuit.
In dehidreerder of buite in die son.
Ek gebruik gladwrap wat met Spray &Cook gespuit is en gooi dun lagie smeer oor oppervlak.
Na so 3 dae in die son, kan jy sommer voel dit is doog. Dit voel soos as jy leer in jou hand opbondel.
Gooi dun lagie suiker oor en rol op.
Bêre in lugdigte houers op koel donker plek.
Met ENIGE vrug kan jy dit doen. Die prinsiep bly dieselfde.
Moenie vergeet van suur bysit nie, want dan gaan jy ñ pikswart vrugterol kry!
O ja, en as jy buite droog, bring saans in, anders trek dit vog. En bedek met gaas of net. Die bye is MAL daaroor!