WARM SJOKOLADE BOTTEL-EN-BêRE-MENGSEL
Jackie Venter
maak 5 kg
2 kg Versiersuiker
800g Kakao
2 kg Creamora
250 ml Maizena
1 eetlepel Sout
Sif al die bestandele 3 x saam .Bottel en verseel in glasbottels lig dig.
Gebruik 3 hoogvol lepels op een koppie kookwater. Voeg ekstra suiker by soos verkies.
Foto: Jackie Venter
Ina Barnard :
Ekt een gesien waar die verdeling 2:2:1 was.
Bv 2k cremora,
2k suiker en
1k cocoa.
Meng als en bere in bottels.
Maak dan soos volg: 2t hoogvol mengsel gemeng met warm melk.
Dis absoluut heerlik - sal nooit weer hot choc koop nie
Ina Barnard Ekt een gesien waar die verdeling 2:2:1 was. Bv 2k cremora, 2k suiker en 1k cocoa. Meng als en bere in bottels. Maak dan soos volg: 2t hoogvol mengsel gemeng met warm melk. Dis absoluut heerlik - sal nooit weer hot choc koop nieIna Barnard Ekt een gesien waar die verdeling 2:2:1 was. Bv 2k cremora, 2k suiker en 1k cocoa. Meng als en bere in bottels. Maak dan soos volg: 2t hoogvol mengsel gemeng met warm melk. Dis absoluut heerlik - sal nooit weer hot choc koop nie
Resize image