WENKE VIR DIE KOOK VAN MARMELADE
Santa Bester
Die foto wys hoe marmelade of enige jellie behoort te lyk as dit geskep word. Moet vorm behou soos in jellie.
Loperige marmelade/jellie is wanneer dit nie lank genoeg gekook is nie.
Taai jellie is wanneer dit te lank gekook is.
Water bo-op is wanneer daar nog te veel suur in die vrugte is.
Wolkerige jellie is wanneer te veel geroer is tydens kookproses . Die beste is om net te roer tot al die suiker opgelos. Kook daarna op med hoë hitte toy gereed sonder omte roer.
Ander oorsaak kan wees dat die vrugte vir jellie gedruk is om meer sap te verkry. Syg oornag deur sonder om die vrugte te druk vir beste resultate.
Veronica Kern se wenk
As jy n lepel marmelade of jellie met n skerp mes in die middel sny moet dit mooi oopvou en vorm behou. Dan is jou jellie presies reg. So het n slim vroue landbou unie tannie ons eendag geleer.