WILDSDROëWORS
Henk Boshoff
Ek hou baie van droewors,wild sowel as bees.
Hierdie resep gebruik ons al langer as dertig jaar en dit werk.
VIR BEESDROEWORS SAL EK MINDER VET GEBRUIK.
BESTANDDELE
Vir elke 10 kg wilsvleis,senings en kliere verwyder,in blokkies gesny.
10 kg wildsvleis .ek verkies blesbok,swart en blouwildebees en rooihartbees vir hierdie resep,maar enige wildsvleis kan gebruik word,behalwe bosvark en vlakvark
1,9kg sagte geel brisketvet of skaapstertvet.varkspek word glad nie gebruik in droewors nie,dit word galsterig.
200 gram fyn sout
30 gram vegamine
170 gram gemaalde koljander
10 gram fyn naeltjies
45 gram spesiale braaivleisspesery
14 gram gemaalde swartpeper
15 gram gerasperde neutmuskaat
7 gram gemaalde gemmer
6 gram knoffelpoeier
500ml goeie bruinasyn
Proses
Sny vleis en vet in blokkies,so 2,5 cm by 2,5 cm
Gooi asyn oor en meng deur.
Meng alle ander bestandele goed.gooi oor vleis,meng goed deur en laat oornag staan op koel plek
Maal vleis met growwe plaat.jy kan hierdie wors in dun skaapderms stop.moenie te styf stop nie.ek gebruik dik varkderms maar dit is my persoonlike keuse.druk wors effens plat en hang op op n plek waar vliee nie pla nie om te droog.