WORTEL BLATJANG
Susan Koekemoer
Braai 4 gerasperde uie & 1 gekapte groen soetrissie sag.
Voeg die volgende by:
1 blikkie tamatiepasta
4 kop gekookte wortels (gerasper)
4 kop asyn
5 kop suiker
Halwe kop kookolie
3 eetl kerriepoeier
1 eetl sout
2 tl aromat
1 tl hoogvol mosterdpoeier
Bring tot kookpunt & verdik met 6 eetl maizina.
Kook +- 15-20 min.
Bottel warm.
Susan Koekemoer
Braai 4 gerasperde uie & 1 gekapte groen soetrissie sag.
Voeg die volgende by:
1 blikkie tamatiepasta
4 kop gekookte wortels (gerasper)
4 kop asyn
5 kop suiker
Halwe kop kookolie
3 eetl kerriepoeier
1 eetl sout
2 tl aromat
1 tl hoogvol mosterdpoeier
Bring tot kookpunt & verdik met 6 eetl maizina.
Kook +- 15-20 min.
Bottel warm.
WORTEL BLATJANG
Beulagh Lombard
4 pakke wortels fyn gekerf.
4 Groot uie fyn gekerf
8 appels gerasper
Kook sag in bietjie water
Kook die volgende sous
4 k asyn
4k suiker
3 tl sout
3tl gemmer
1 tl borrie
2tl droe pietersielie
2tl gedroogte rissie
1 tl knoffel
1/2kop appelkooskonfyt
1 kop verpulpte gaar pynappel
Ek het kerrie pynappel gebruik
Kook saam tot suiker opgelos is verdik met maizena
Voeg die gaar wortel mengsel by kook deur roer goed en bottel warm
Beulagh Lombard
4 pakke wortels fyn gekerf.
4 Groot uie fyn gekerf
8 appels gerasper
Kook sag in bietjie water
Kook die volgende sous
4 k asyn
4k suiker
3 tl sout
3tl gemmer
1 tl borrie
2tl droe pietersielie
2tl gedroogte rissie
1 tl knoffel
1/2kop appelkooskonfyt
1 kop verpulpte gaar pynappel
Ek het kerrie pynappel gebruik
Kook saam tot suiker opgelos is verdik met maizena
Voeg die gaar wortel mengsel by kook deur roer goed en bottel warm