XHANTAN GUM
Gebruik dit as verdikkingsmiddel by inlêprodukte soos chillisouse ens.
Verkrygbaar by Dischem en selfs supermarkte by die gesondheidsprodukte afdeling.
Maizena verdeel na 'n ruk en laat jou produk nie so mooi vertoon nie.
1/4 teel per 250ml.
Dit stol baie vinnig.
Meng dit droog met suiker.
Voeg dan bietjies bietjies by jou produk terwyl jy aanhoudend roer.
Begin met 1 teelepel en voeg eerder nog by indien dit kort.
So kwart tot half koppie suiker sal werk. Voeg dit teen die einde by.
Ek meng een plat teelepel met so kwart koppie suiker en strooi versigtig oor terwyl ek aanhoudend roer. Dit hang af hoe dik jy dit wil hê, hoeveel vog in produk is ens ens. Eerder te min as te veel. Jy kan nog byvoeg, maar as dit te dik is, sukkel jy. (Christine Pienaar)