AARBEIE IN STROOP
Alta Gunter van Dyk
Wanneer stroop kook, skep aarbeie in.
Sodra die aarbeie begin kook, haal van plaat af.
Skep in warm, gesteriliseerde bottels en vul met warm stroop.
Steek liggies die lugborrels uit met ‘n ysterpen/sosatiestokkie en seël in glasbottels.
Alta Gunter van Dyk
- 4 kilogram aarbeie, stingels afgesny
- 4 koppies water
- 3 koppies suiker