PIKANTE RISSIE EN TAMATIESOUS
Tilla Coetzee
Bestanddele
3,5kg Tamaties (versap)
1kg Uie (in blokkies gesny)
250g Peppadews (in fyn blokkies gesny)
5Bell Pepers (in fyn blokkies gesny)
200g Wortels (in fyn blokkies gesny)
1kg Suiker
750ml wit Druiwe Asyn
30ml Sout
25ml Kerrie
12,5ml Borrie
12,5ml Mosterd
2,5ml Oreganum
2,5ml Italiaanse Speserye
30ml Maizena
Metode
Plaas al die bestanddele in ‘n groot kastrol en bring tot kookpunt.
Kook tot die sous weggekook het en die vloeistof nie meer uitkom nie.
Meng Maizena met klein bietjie water en voeg by sous.
Kook vir nog 15 minute om Maizena goed gaar te maak en sous te verdik.
Roer gereeld om aanbrand te voorkom.
Bottel warm in gesteriliseerde bottels met nuwe deksels.
Lewer 8 bottels van ongeveer 600 ml elk.
Heerlik saam met burgers of boerewors rolletjies of sommer op die kant saam met vleis.