BASIS SOUSE VIR GEBOTTELDE GROENTES
HOOFSAAKLIK GROENTE.
IN ALLE GEVALLE BOTTEL WARM IN GESTERILISEERDE BOTTELS.
AFHANGENDE VAN DIE TIPE GROENTE KOOK EERS VIR PAAR MIN IN WATER EN DAN IN DIE GEMAAKTE SOUS. BV WORTELS KOOK LANGER AS GROENBONE.
MOSERDSOUS.
3 k druiweasyn
3 k suiker
1 k water
100 ml mielieblom
10 ml borrie
60 ml mostertpoeier
Kook alles totdat suiker opgelos is.
Bv. Slaphakskeentjies & groenbone
SOETSUUR SOUS
2 k druiwe asyn
1 1/2 k ligbruinsuiker
1/2 t borrie
1 e mostertsaadjies
4 t mielieblom aangemaak in 1 kop water.
Kook alles saam vir ongeveer 8 min.
Bv. Komkommerskywe en drieboneslaai.
KERRIESOUS
2 k druiweasyn
1 1/2 k witsuiker
1/2 k water
50 ml fyn appelkooskonfyt
4 t matige kerriepoeier
1 t fyn gemmer
1 t borrie
1/2 t fyn komyn
1/2 t fyn koljander
1 klein blikkie (65g) tamatiepasta
1 t sout
1/4 k mielieblom
Kook alles saam vir 8 min.
Bv. Kerriekool, kerriebone Kerrie- drieboneslaai
BASIESE TAMATIESOUS
1 k suiker
1 1/2 k druiweasyn
1 blikkie (115g) tamatiepasta
2 t worcestershiresous
2 t aangemaakte mostert
Sout en varsgemaalde peper na smaak
2 e mielieblom aangemaak met bietjie water.
Kook alles saam vir 8 min.
Bv. Koperpennie wortelslaai rooi slaphakskeentjies gemengde groenteslaai.
Resep: Christo de Beer