AVOKADO PIEKEL
½ kop gedistilleerde wit asyn
½ kop water
Meng als behalwe avo deeglik en bring tot kookpunt.
Roer gereeld.
Sodra suiker en sout opgelos het, laat afkoel.
Pak avokadoskyfies in 'n bottel.
Giet die piekelmengsel oor en seël goed.
Laat ten minste vir 3 ure in yskas afkoel voor opdiening.
Resep: health.com
Foto Laetitia Schoeman
½ kop gedistilleerde wit asyn
½ kop water
- 1 Eetl heel geel mosterdkorrels
- 1 teel suiker
- ½ eetl swart peperkorrels
- 1 eetl sout (kosher)
- 1 teel fyn chillievlokkies
- 1 knoffeltoon fyn gesny
- 2 halfryp avokados, geskil en in skywe gesny