GEBOTTELDE BEET
250 ml bruin asyn
250 ml wit suiker(200 g)
1 ml sout
300 g rou beet is ± 1 bossie
Sny die lowwe af en was die beet skoon.
Giet water oor die beet en kook vir ± 30 minute tot gaar.
Dreineer, maar hou 250 ml van die beetwater.
Trek die skille af en sny groot bete in blokkies, skywe of rasper.
Plaas die bruinasyn en suiker, sout en beetwater in n kastrol en verhit tot al die suiker opgelos is.
Laat 5 minute lank kook.
Voeg die beet by stroop en laat dit net weer opkook.
Skep in lae uit in ’n geteriliseerde wyebek fles en giet die stroop oor tot vol.
Verseël dadelik.Lewer 500 ml ingemaakte beetslaai