BOU JOU EIE KOUE BEROKINGSKAMER
Henk Boshoff
Die kamer word van stene gebou met n betonvloer en digpassende deur.
Myne is 1,5 m by 1,5 m met n dak hoogte van 2,5 m.
Die dak moet n skoorsteen hë vir ventilasie.
Rook wat stagneer laat 'n tipe teerneerslag op vleis en bitter smaak.
My skoorsteen se trek was te erg, toe het ek n 2 liter Coke bottel se bokant afgesny en in die skoorsteen gedruk.
Werk perfek.
Daar moet n gleufopening van 25mm by 600mm naby aan die vloer wees aan die een sykant om die lug te reguleer
Ek sit sommer n plank voor die gleuf om te reguleer.
Ek het aan die bokant van die mure staalstawe ingebou om vleis op te hang.