CHILLI PIEKELS
2kg rissie,
meng 1 en 1/2 t sout met 2 lt wter gooi oor die rissie
laat staan 2 ure dreineer,
kook saam
2 kp suiker,
3k asyn,
1k water,
besluit self hoeveel, pimentoo korrels,
peper korrels,
mosterd saad,
lourier blaar,
opsionel voeg jy by gemengde groente en rosyne,
pak die rissie en groente in die bottels en gooi warm stroop oor!
Resep: Linda Nagel de Klerk