CHOCOLATE, CHILLI EN WHISKY JAM
1 kg rissies
4 greenpeppers
6 groenappels
Maal in voedselverwerker
Weeg af en gooi dieselfde hoeveelheid suiker by
Roer deur en voeg 1 koppie whisky by
Kook tot gaar, breek blok donker sjokolade in en laat smelt.
Gooi twee groot bottels makataanjam by, kook deur en bottel.
(Dis hier waar almal nie altyd makataanjam het nie. Enige ander jam veral vye behoort lekker te wees.
As jy dan nie die jam wil bysit nie sit meer appels by en onthou dieselde hoeveelheid suiker.
Lekker kook aan die skopperige jam.
Resep en foto: Beulagh Lombard