CAPPUCCINO BêREMENGSEL
250 ml koffie verromer (soos cremora)
250 ml wit sjokoladepoeier
125 ml suiker (wit of bruin)
2,5 ml fyn kaneel
250 ml koffie poeier Nescafe / Jacobs
1ml fyn neutmuskaat
Plaas die koffie verromer, sjokoladepoeier, suiker en kaneel in 'n voedselverwerker of blender en verwerk tot 'n fyn poeier. Gooi uit in 'n mengbak en roer die koffie by.
Om Cappuccino te maak:
Meng 30ml (2 E) mengsel met 250ml (1 koppie) kookwater.
Hierdie mengsel lewer 25 Porsies.
* Tip vir 'n skuimerige cappuccino: Hou die ketel hoog bo die koppie wanneer jy die kookwater by die mengsel voeg.
Source: Kaalvoet :Barefoot Chef