DRUIWE IN BRANDEWYN (Boerejongens)
2-3 trosse hanepootdruiwe
30 ml suiker
ongeveer 250 ml brandewyn
Pluk die korrels van die stam af en pak dit styf in ‘n gesteriliseerde fles.
Skep die suiker oor die druiwe en bedek dit met brandewyn. Verseel die fles
bere dit op ‘n koel, donker plek vir tot drie maande lank. Sit boerejongens
saam met geklopte room voor as nagereg.