EENVOUDIGE BACON
Gebruik die vleis wat van die vark se ribbes afkom.verwyder die vel met n skerp mes.
Hier is die bestandele
Drie persent sout
Een tot een en n half gram salpeter per kg vleis
Vyftien gram bruinsuiker per kg vir ontbytspek of 30 gram vir soet ontbytspek
Speserye,6 tot 8 gram droe spererye per kg vleis.ek gebruik tiemie en roosmaryn
Metode
Weeg vleis en weeg dan bestandele volgens gewig
Meng bestandele baie goed
Plaas vleis in bak en vryf bestandele baie goed orals in
Plaas vleis in groot plastieksak,verseel en plaas in yskas.
Draai sak daagliks om en masseer deur die plastiek daagliks vir sewe dae.
Haal vleis uit sak en spoel baie deeglik af.druk droog en hang dan totdat oppervlakte droog is.
Die bacon kan nou berook word of net so gebruik word
Ek berook die bacon oornag volgens die koue berokingsmetode met appelhoutskaafsels.sny in baie dun skyfies
Resep: Henk Boshoff