SHARON SE FRENCH PICKLES
Sharon Chivers
1 blomkool
4 wortels
3 uie
300g groenbone
So 4 rooi rissies baie fyn gekap
Skil en sny op
Kook elke groete apart so vir 3min in sout water dat dit nog n kraak het as jy dit byt
Spoel dadelik in koue water af. Meng als saam. Gooi sout peper en aromat by.
In n pan gooi olie laat dit warm word. Gooi by die volgende.
1 eetlepel kerrie
1 teelepel knoffel
1 teelepel rissies
Bji borrie
Rooi vir so min
Gooi helfde van groente by en braai goed deur..so 3min
Gooi so 3/4 koppie bruin asyn by..bring tot kook.
Herhaal met tweede helfde.
Bottel...draai bottels onderste bo.
Die resep het ek by n ou tannie jare terug in Phalaborwa gekry. Geniet