GEMMERBIER KRISTAL PLANTJIE
Plantjie:
1 pakkie kitsgis
250ml water
10ml suiker
10ml fyn gemmer
Voeg alles bymekaar in n glasfles.Hou dit in die yskas en voed elke 2dedag vir 7 tot 10 dae met 5ml suiker en 5ml fyn gemmer.
Dreineer en hou die vloeistof en die afsaksel
Kristalle
2 suurlemoene 500ml Kookwater 500ml suiker
Neem die vloeistof wat afgegiet is en voeg die sap van die suurlemoene die kookwater en die suiker by.Roer totdat die suiker opgelos het.Vul aan met 4 en n halwe liter water. Giet in bottels (glas wynbottels met skroefproppe is beter as plastiek coke bottels)Laat dit twee ure staan en skroef dan toe.Wanneer die kristalle gvorm het, kan jy jou bier maak. Giet deur moeseliendoek om kristalle te kry.
Die afsaksel word weer gebruik om nuwe mengsel te maak m a w voeg weer alles vir jou plantjie by.
Bier
250ml kristalle
500ml suiker
10ml gemmer
24 rosyne Groot vettes met pitte
8x 250ml water
Meng goed. Giet in bottels. Jy behoort dit na 2 dae te kan gebruik.
Voorspoed en laaat weet.
Julle kan vars gis by die bakery kry dan gebruik jy so 56g
Rese: Greta Bester