GEMMERLEMOEN WORTELS
Magda van Lelyveld
750 ml druiweasyn
3 teelepels gemmer
2 eetlepels olie
gerasperde skil van 1 lemoen
1 koppie lemoensap
3 koppies suiker.
Maizena soos benodig.
Kook ongeveer 2 kg wortels tot redelik gaar.
Stroop word apart gekook sodat jy kan proe of die smaak vir jou reg is.
Kook stroop stadig vir ongeveer 10 minute en tot suiker opgelos is.
Gooi stroop nou by wortels en kook vir nog ongeveer 5 minute sodat dit behoorlik kan deurkook.
Maak maizena aan met bietjie water en voeg by wortelmengsel. LW nie te veel maizena nie!) Bottel warm in gesteriliseerde bottels.
Resep en foto: Magda van Lelyveld