GEPIEKELDE OKRA
Die eerste 3 bottels op die foto, het ek (als in ringe gesny)
Vir 10 minute in soutwater gekook en in warm flesse gesit,
Toe kookwarm asyn oorgegooi met gedroogde dill in die een, chilliflokkies in die ander een, en masala in die ander een.
2 K Asyn 1 k Water 2 eetlsuiker het 3 bottels volgemaak.
Die ander 3 bottels: 5 Ui gebraai in olie tot goudbruin,
500g Okra,
50g Tamatie pasta bygeroer,
tlp borrie oorgegooi en nog 1 minuut geroer oor die hitte,
sout en peper.
Atjar masala 2 tlp
2 koppies water en vellose fyngekapte tamaties so 410g.
(ek het tamaties in my tuin, maar mens kan blik tamaties ook gebruik.)
Laat stadig prut to Okra baie sag is maar nie pap nie.
Verdik met half k asyn en 2 tlp maizena.
In warm gesteriliseerde bottels geskep en geseel.
Resep: Ada Viljoen