GRONDBOONTJIE BLATJANG
Ronel Flemming Steenkamp
1 ½ koppie grondbone droog gerooster tot bruin en ontdop
1 teelepel olie
3 huisies knoffel gekap
2 rooi pepers gekap
2 med uie gekap
Sout na smaak
Klein stukkie tamaryn/taragon
1/2 koppie donker bruin suiker
1 takkie kerrie blaar
Soteer knoffel, uie, pepers/chillies en kerrieblaar in olie tot uie sag is. Verwyder kerrieblaar.
Voeg sout, tamaryn en suiker by oor lae hitte tot suiker smelt. Voeg grondbone by mengsel en kap als fyn tot n pulp in voedselverwerker terwyl jy n koppie water stadig byvoeg. Jy kan ekstra chillies in olie braai en in die pulp inroer as jy wil.
Eet binne 2-3 ure vir beste smaak. Hou redelik lank in yskas