HOUTSOORTE VIR BEROKING
Moet onder geen omstandighede die volgende gebruik nie.
1,geen palette.
2.geen behandelde hout
3.denne en bloekom
4.konifirs
5.tambotie
6.geen geverfde of gekleurde [stained] hout
HOUTSOORTE GESKIK VIR BEROKING
1. Amandel goed met alle vleis
2. Appel sterkste gegeurde vrugtehout,goed met bacon.
3. Appelkoos goed met meeste vleis
4. Kersie goed met alle vleis
5. Druiwe goed met alle witvleis
6. Lemoen goed met vark en pluimvee
7. Moerbei baie goed met hamme
8. Perske goed met ligkleurige vleis
9. Peer soeterig,goed met pluimvee en vis
10. Pruim goed met pluimvee en vis
Die heel beste hout
Geskik vir alles
Eikehout
Ek sit my hout deur n skaaf,die skaafsels word gebruik vir koue beroking,en die uitgesifde fyn saagsels vir warm beroking
Henk Boshoff