INGELEGDE BOOMTAMATIES
JT Maritz
Dik stroop:
2 koppies suiker met 2 koppies water.
Los suiker stadig op oor matige hitte.
Die boomtamatie voorbereiding:
Intussen gooi so 3 kg tamarillo ( boomtamatie) in kookwater vir 10 min.
Dan sny die boomtamatie vrug by die kroon en onder.
Neem die skerp mes en sny vlak van bo tot onder.
Dan trek jy die skil af.
Gooi die vrug in 'n bak.
Wanneer alles geskil is bring die dik stroop tot kook en gooi die tamarillo in die stroop.
Kook vinnig vir so 15 min.
Gebruik n opskep lepel met gaatjies en skep die boomtamatie in gestetiliseerde flesse.
Maak vol met warm stroop.
Seël met deksel en vee bottels af.
Gebruik soos nodig daarna.
Foto: http://theindianvegan.blogspot.co.za/2013/03/all-about-tamarillo.html