INGELEGTE LIETSJIES
Ben Rautenbach
Hier is n resep vir inmaak van Lichies uit Olga Wall se boek Bottel en Bere:
Net algemene inligting vir stroop:
Dik stroop:Vir suur vrugte soos appelkose word dik stroop gekook
Gelyke dele water en suiker.
Matig stroop:Die stroop is geskik vir inmaak van vrugte soos Koejawels Pere en perskes en word voorberei met 2 dele water en 1 feel suiker.
Dun stroop:n Dun stroop word met 3 dele water en 1deel suiker gekook.Dit is geskik vir inmaak van baie soet vrugte.
Ingemaakte Litchies:
Voorbereiding:
Skil litchies en week dit ongveer 2 min lank in kookwater.Dreineer dit en skep dit in warm gesteriliseerde flesse.Vul elke files met warm stroop en verseel dit,maar draai die deksels n halwe draai terug.
Inmaak:
Verhit die litchies 20 min lank volgens waterbad met ode.Draai deksels styf vast sodra flesse uit die kastrol gehad al word.
Die waterbad metode is as volg:
Sit n vals boom of opgevoude vadoek onder in n kastrol,oak die bottels in dat hul nie aanmekaar raak nie,
Vul kastrol net water dat bottels so driekwart in water is.Kook vir 20 min
Die 2 min is om litchies warm te maak.
Die metode van kook is om te verhoed dat litchies nie fyn kook nie.Hul behou hul vorms!
INGELEGTE LIETSJIES
Haal doppe af oor bak om sap op te vang.
Kook n stroop van 200 gram suiker op 500ml water en die sap.
Sit Lietjies in stroop en laat net opkook.
Sit Lietjies in warm gesteriliseerde flesse,en vul met kokende stroop.Verseel flesse en draai halwe draai los.
Plaas flesse in waterbad en steriliseer 20 minute teen 90grade celsius,haal uit en skroef goed toe.