INGELEGTE PAPAJA
Rene Rheeder
1,5 kg vrugte
1,5 l water
800 gr suiker
Laat kook tot dit 'n derde minder is en die stroop baie dikker is
Voeg gesnyde papaja by en kook dit so 5 minute in die stroop, dit raak so effe deurskynend
Skep uit en sit eenkant.
Kook die stroop weer tot dit weer bietjie dikker is
Plaas vrugte in gesteriliseerde bottels en gooi die warm stroop oor
Haal lugborrels uit en vul met stroop tot bo
Seël en draai om op deksels om af te koel
As daar stroop oor bly kan jy dit bottel en bere vir n volgende keer se kook
Foto: Rene Rheeder