KARKOER KONFYT (TIPE MAKETAAN)
Rita Roux
2kg karkoer
2kg suiker
500 ml water
kaneel stokkie of 2 hang af hoe sterk jy die geur laat deur kom
50 ml suurlemoen sap (dis opsioneel hoe soet wil jy hê)
Skil die karkoer en verwyder die pitte
Sny in blokke prik met n vurk goed laat oornag lê in kalk water
Volgende oggend spoel hul goed af en lê so n uur in skoon water
Intussen neem solank kg suiker vir kg gesnyde karkoerstukke en laat dit prut (nie kook) voor al die suiker gesmelt is nie
So twintig minute daarna gooi stukke by die stroop ek kook dit tot die stukke halfdeurskynend lyk en die stroop dwars deur die karakoer stukke is
Bottel kokend en seël dadelik
Fyn konfyt is die hoeveelheid dieselfde net jy sit dit nie in kalkwater nie
Na dit in stukke gesny is kook dit in water tot sag. Sit dit in voedselverwerker tot fyn
Kook die stroop gooi alles in die stroop kook tot sag en bottel dit